Bluetooth ouerskap

Wil jy ‘n positiewe ouer wees wat jou kind se menswees vorm? Is jou grootste begeerte dat jou kind in ‘n lewendige verhouding met die Here sal staan? Wil jy ‘n betrokke ouer wees wat jou kind optimaal stimuleer om eendag ‘n goed aangepaste volwassene te word?

Dan is Bluetooth ouerskap vir jou!

By Bluetooth Ouerskap sit ons koppe bymekaar, gee ons hoop en versterk ons die soms moedelose hande van ouers. Bluetooth is ‘n plek waar jy toegerus word om ouerskap as ‘n plesier te beleef, en nie net ‘n plig nie.

Sedert hierdie bediening in 2014 afgeskop het, is talle kundiges al gekoöpteer om hulle kennis met ons te kom deel. Vanjaar lyk ons program as volg:

  • 24 Februarie
    • Hantering van teleurstelling.
    • Thelma Laubscher  Kaartjies is R20
  • 16 Maart
    • Net ‘n volwasse mamma, kan ‘n goeie mamma wees!
    • Thelma Laubscher Kaartjies is R20
  • 20 April
    • Tegnologie & TV. Reg of weg?
  • 7 Mei
    • Tee saam Hettie Brittz. Meer inligting volg…
  • 25 Mei
    • ADD & ADHD
  • 22 Junie
    • Wees waaksaam!
  • 27 Julie
    • Wat is genade?
  • 31 Augustus
    • Spirituele oorlogvoering.
  • 28 September
    • “Ages & Stages”

Argief

As jy na ons argief van vorige gesprekke wil luister, is jy welkom. Klik op die onderstaande skakels:


Soek ‘n sleutelwoord:

Klik om na preke te luister

Ons kan jou help om deur jou Bybel te lees in net 3 jaar. Klik hier vir meer inligting.

Waar kan ek dien?

Om te dien is een van die heel beste maniere om geestelik te groei. Klik hier vir 'n lys van plekke waar jy jou voorskoot kan aantrek.

Hoe word ek deel van ‘n omgeegroep?

Daar is min dinge wat jou verhouding met die Here so goed kan doen, soos om aan 'n omgeegroep te behoort. Vind uit hoe jy dit kan doen!

‘n Nuwe Reeks!

God vertrou my!May 7th, 2017
Die groot dag het aangebreek

Kerkkantoor

0137511644
Maandae - Donderdae: 08:00-13:00
Vrydae: 08:00-12:30
Sondae na afloop van die oggenddiens

Kaart na ons gemeentesentrum

%d bloggers like this: