Hoe word ek deel van ‘n omgeegroep?

Jy staan op die punt om een van die beste besluite van jou lewe te neem! Daar is min dinge wat jou verhouding met die Here so goed kan doen, soos om aan ‘n omgeegroep te behoort.

Dit word die plek waar diep vriendskappe gesmee word. Groepsdinamika herinner elkeen van ons dat ons geskep is om in verhoudings te leef.

As jy nog wik en weeg of dit nodig is om by ‘n omgeegroep in te skakel, kan jy na hierdie video kyk:

Vul  gerus die onderstaande vorm in en dan sal ons jou kontak:

 



Matrieks
Studente of jong werkendes
Enkellopendes of enkelouers
Ouers met kleuters
Ouers met laerskoolkinders
Ouers met tieners
Middeljariges
Afgetredenes
Bejaardes
Ek gee nie om nie

Powered by Mad Mimi


Soek ‘n sleutelwoord:

Klik om na preke te luister

Ons kan jou help om deur jou Bybel te lees in net 3 jaar. Klik hier vir meer inligting.

Waar kan ek dien?

Om te dien is een van die heel beste maniere om geestelik te groei. Klik hier vir 'n lys van plekke waar jy jou voorskoot kan aantrek.

Hoe word ek deel van ‘n omgeegroep?

Daar is min dinge wat jou verhouding met die Here so goed kan doen, soos om aan 'n omgeegroep te behoort. Vind uit hoe jy dit kan doen!

‘n Nuwe Reeks!

God vertrou my!May 7th, 2017
Die groot dag het aangebreek

Kerkkantoor

0137511644
Maandae - Donderdae: 08:00-13:00
Vrydae: 08:00-12:30
Sondae na afloop van die oggenddiens

Kaart na ons gemeentesentrum

%d bloggers like this: