Vind vriende

Hierdie Italiaanse skildery uit die vyftiende eeu beeld Jesus uit waar Hy aan die dissipels verskyn. Behalwe vir Thomas, het Jesus vir al tien die ander dissipels bymekaar gevind. Het jy sulke vriende?

Gasvryheid is in ons gemeente belangrik. Ons wil graag hê dat jy wonderlike vriendskapsbande in ons geloofsgemeenskap sal beleef. Klik op die onderstaande bladsye vir meer info oor:

 

%d bloggers like this: