Zoë-kamp

HuishulpkampKen jou huishulp die Here? Wens jy partykeer dat jy in jou tuinwerker se geestelike lewe kan inbou, maar jy weet nie hoe nie?

Die Zoë-kamp bied jou die ideale geleentheid om in die geestelike lewe van jou werkers te belê. Daarom daag ons die huishoudings in ons gemeente uit om hulle huis- en/of tuinhulp te borg om op hierdie wonderlike kamp, geestelik bederf te word.

Die minimale kampfooi van R200 sluit akkomodasie en heerlike kos, vir die naweek van 16-18 September 2016

Hoewel die kamp in Siswati aangebied word, vind die groepsbesprekings in enige Afrikataal plaas.

Inskrywingsvorms kan by die kerkkantoor verkry word, of alternatiewelik kan jy dit hier aflaai of ons app registreer.


Soek ‘n sleutelwoord:

Klik om na preke te luister

Ons kan jou help om deur jou Bybel te lees in net 3 jaar. Klik hier vir meer inligting.

Waar kan ek dien?

Om te dien is een van die heel beste maniere om geestelik te groei. Klik hier vir 'n lys van plekke waar jy jou voorskoot kan aantrek.

Hoe word ek deel van ‘n omgeegroep?

Daar is min dinge wat jou verhouding met die Here so goed kan doen, soos om aan 'n omgeegroep te behoort. Vind uit hoe jy dit kan doen!

‘n Nuwe Reeks!

God vertrou my!May 7th, 2017
Die groot dag het aangebreek

Kerkkantoor

0137511644
Maandae - Donderdae: 08:00-13:00
Vrydae: 08:00-12:30
Sondae na afloop van die oggenddiens

Kaart na ons gemeentesentrum

%d bloggers like this: