Step In Faith

Step-in-Faith” is een van daardie “raar-maar-waar” verhale. Hulle verskaf daagliks maaltye aan sowat 2000 kinders wat hoofsaaklik HIV-wesies is.

Sedert die bediening in 2006 deur John Robbinson begin is, hou dit net aan om te groei en te groei. Kyk na die onderstaande video om ‘n beter idee van die omvang van hulle werk te kry.

Die vernaamste behoeftes van “Step-In-Faith” is die volgende:

  • Persone wat bereid is om te help met aflewerings van kos.
  • Persone wat bereid is om te help met die aanbied van Bybellessies vir die kinders.
  • Besoekers wat kom gesig wys.

Soek ‘n sleutelwoord:

Klik om na preke te luister

Ons kan jou help om deur jou Bybel te lees in net 3 jaar. Klik hier vir meer inligting.

Waar kan ek dien?

Om te dien is een van die heel beste maniere om geestelik te groei. Klik hier vir 'n lys van plekke waar jy jou voorskoot kan aantrek.

Hoe word ek deel van ‘n omgeegroep?

Daar is min dinge wat jou verhouding met die Here so goed kan doen, soos om aan 'n omgeegroep te behoort. Vind uit hoe jy dit kan doen!

‘n Nuwe Reeks!

God vertrou my!May 7th, 2017
Die groot dag het aangebreek

Kerkkantoor

0137511644
Maandae - Donderdae: 08:00-13:00
Vrydae: 08:00-12:30
Sondae na afloop van die oggenddiens

Kaart na ons gemeentesentrum

%d bloggers like this: