Ons leraarspan

Eddie Le Roux

Leraar
Eddie is verantwoordelik vir die getuienisbeen in ons gemeente - wat alles insluit van die kos-en klerekas tot en met die versorging van ons sendelinge. Sy ander groot liefde is die tienerbediening.

Jurgens De Jager

Leraar
Jurgens is 'n netwerker van formaat, en koördineer die omgeegroepe in NG Witrivier.

Nati Stander

Leraar
Telefoon: 0822163710
Nati is sedert 2014 leraar in Witrivier NG Gemeente. Hy neem verantwoordelikheid vir die aanbied van kursusse is betrokke by bedieninge soos die Laerskool bediening.
%d bloggers like this: