Sendelinge 22 Mrt

Nel Claassen laat weet vanuit Addis: Goeie nuus! Deur die Here se genade, ten spyte van heelwat struikelblokke, het ons vandag klaar gemaak met Levitikus! Die Habala span sal huis toe gaan, en DV sal ek en die Shinasha span volgende week begin met Eksodus. Dankie vir almal se volgehoue gebede.

Courtney en sy span het ons gebede nodig, ons gebed is dat hul God se nabyheid en beskerming sal ervaar, hy het via WhatsApp in die week laat weet: “Good morning friends and family, we are starting with the second week of our Walking with Wounded children-course in Bujumbura, Burundi. Please cover Ritte, Ina and myself in your prayers. May God’s will be done in Burundi as it is in heaven!”

Spencer het uit Kanada geWhatsApp: “In response to the COVID-19 pandemic, House of All Nations has made the decision to postpone all public events effective immediately. This will impact all ministry programs, all rental groups and all weekend services. We want to be proactive during this unprecedented situation and demonstrate our care and concern for the safety of our church family and the Saskatoon community. We will keep you posted as we receive updates from our “Mother Church” Ebenezer Baptist Church. Let it be known that in this time Jesus is still Lord of all and that in the midst of much fear and confusion, we can absolutely trust and know that Jesus is still in control of it all and that we can absolutely trust in this truth and fact.

Ons het die boodskap van Fred vanuit Brasilië gekry: “Goeiemore vanuit Brasilië! Ons is gesond en het laas naweek in ‘n groot stad bedien in kerke asook by YWAM – ons moes vinnig ons Portugees afstof, wat maar bietjie verroes was, maar dit was ‘n heerlike geseënde tyd!” Hulle was vanaf Woensdag in Sao Paulo, waar hulle besig was met die YWAM Frontier Missions internasionale konferensie (dis 1 van die min wat nie gekanselleer is nie). Die Here het vir Fred en Paula deur Sy Woord bevestig dat hulle nou op die regte plek is, maar hulle vra dat ons sal bly bid vir hulle: met die sluit van die grense ensovoorts en hoe dit die vlugte sal beïnvloed. Die konferensie in El Salvador is vol bespreek t.s.v. die Corona-virus en ons bid dat Fred, wat een van die hoofsprekers is, Sy seën in detail sal ervaar en dat God almal fisies en geestelik sal beskerm.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *