3 Belangrike tye om te onthou

Beste Witrivierder

Net gou ‘n vinnige herinnering aan 3 belangrike tye…

1.) Kersdag se 2 eredienste

Hierdie jaar het ons twee Kersdienste. Die eerste om 08:00 en dan weer om 10:00. Die tweede erediens is meer kindervriendelik en is die diens waar ons weer balonne vrylaat.

2.) Middernagdiens 23:15

Kom sluit 2019 af en betree 2020 op 31 Desember om 23:15. Voel asseblief vry om in baie gemaklike klere te kom.

3.) Oggenddienste om 09:00

Onthou asseblief dat vanaf 5 Januarie begin ons eredienste op Sondae-oggende om 09:00nie meer 08:30 nie.

Mag jy waarlik ‘n Geseënde Kerstyd beleef!

In Christus,
Nati Stander (nms die leraarspan)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *