
Dooplidmaatbesonderhede
Gebruik hierdie vorm vir Dooplidmate wat nog by jul woon.
Jy kan ook die vorm in PDF formaat aflaai, invul en aan ons terugstuur.
![]() |
Dooplidmaatbesonderhede
Gebruik hierdie vorm om aansoek te doen tot lidmaatskap van jou kinders, of om jou kinders se lidmaatsertifikaat vanaf 'n ander gemeente aan te vra, of om jou kinders se data te verifieer volgens die regulasies van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.