Vind Vriende

Hierdie fokus area fokus op gasvryheid.

 |  Super User  |  Vind Vriende

Hierdie fokus area fokus op gasvryheid.

Vind vriende is een van die pilare waarop ons visie staan. Ons gemeente wil as Liggaam van Christus ’n oase wees wat vir mekaar omgee en mekaar versorg. Ons streef ons visie na en vereer God deur die werk van die bedienings. Ons versorg deur onderlinge liefde uit te leef, saam te kom in omgeegroepe, deur die swakkes en siekes te versorg en deur na die welstand van gesinne en huwelike om te sien.V ind vriende is een van die pilare waarop ons visie staan. Ons gemeente wil as Liggaam van Christus ’n oase wees wat vir mekaar omgee en mekaar versorg. Ons streef ons visie na en vereer God deur die werk van die bedienings. Ons versorg deur onderlinge liefde uit te leef, saam te kom in omgeegroepe, deur die swakkes en siekes te versorg en deur na die welstand van gesinne en huwelike om te sien.

Die volgende bedieninge is deel van hierdie fokusarea:

  • Vrouebediening
  • Begrafnisbediening
  • Blommebediening
  • Kersmark
  • KoffieOase
  • Legogote nagmark
  • Omgeegroepe
  • Hospitaalbediening
  • Caritasbediening
  • Care Buddies
  • Professionele Pastoraat
  • GriefShare
  • DivorceCare
  • Kampvuurbediening


© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top