Hierdie fokusarea fokus op die toerusting van lidmate tot Dissipelskap
Hierdie fokusarea fokus op die toerusting van lidmate tot Dissipelskap
VOLG JESUS is die bediening wat lidmate bemagtig in dissipelskap en geestelike groei. Kleuters, kinders en tieners se geestelike groei is belangrik vir die gemeente. Bemagtiging van ouers is ook ‘n prioriteit. Ook is dit die bediening wat na rentmeesterskap omsien, die eiendomme en finansies vorm deel van hierdie bediening.
© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.