Hierdie fokus area fokus op ons getuienis taak in die wêreld.
Hierdie fokus area fokus op ons getuienis taak in die wêreld.
Vertel daarvan, waarvan die hart van vol is loop die mond van oor. Ons bring hulp en hoop deur die Evangelie te getuig. En ons vertel daarvan deur uit te reik in ons omgewing, die res van Suid-Afrika, Afrika en die uithoeke van die wêreld. Sodoende bring ons hulp en hoop en leef ons die gemeente missie uit. Hierdie bedienings vertel in die gemeente, gemeenskap en vir die wêreld. Ook sien hul om na die sendelinge op die sendingveld, aanspreek van mense se maatskaplike nood, verlig nood deur kos en klere uit te deel.
© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.