Hoe gee ek my dankoffer?

Hoe gee ek my dankoffer?  Ons het verskeie maniere hoe jy jou tiende dankoffer kan gee.  Kliek op die skakel en skandeer die QR kode.

  1. Met Snapscan

  2. Met jou Visa / Mastercard

  3. Deur EFT (elektroniese oorbetaling)
    Rekening: NG Gemeente Witrivier
    Bank: ABSA
    Rekening Nr: 1370 580 002
       
  4. Deur 'n Debietorder

  5. Deur 'n koevertjie in te gee by die kerkkantoor of tydens eredienste.

  6. Deur een van hierdie QR kodes te skandeer met jou foon.  Die eerste een neem jou na ons web blad waar jy met jou krdiet- of debietkaart kan betaal.  Die tweede neem jou na die SnapScan toep waar jy deur jou selfoon kan betaal.Betalingsmetodes

 



© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top