
Sondag 5 September 2021
- Subtitle: Erediens 05/09/2021
- Excerpt: Sjuuut... die Here veg vir jou Eks 14
Reelings in verband met die Erediens, Sondag 5 September 2021 om 09:00.
Bespreek nou jou plek. Slegs 50 persone in ouditorium.
Hierdie erediens sal ook op YouTube beskikbaar wees vanaf Sondag oggend om 07:00. Tot tyd en wyl erediensbywoning beperk word tot 50, sal besprekings deur Eventbrite gedoen word. Ons maak gereed vir 'n oorloop na die konsistorie en saal.
Let wel:
Alle protokolle is in plek.
Onthou en dra asb jou masker.
Kleuterkerk in voorportaal.
Geen kinderbediening.
Almal welkom!