Sondag 22 Augustus 2021

Subtitle: Erediens 22/08/2021
Excerpt: Kritiek wat bou of knou

Reelings in verband met die Erediens, Sondag 22 Augustus 2021 om 09:00.

Bespreek nou jou plek. Slegs 50 persone in ouditorium.

Hierdie erediens sal ook op YouTUbe beskikbaar wees vanaf Sondag oggend om 07:00.  Tot tyd en wyl erediensbywoning beperk word tot 50, sal besprekings deur Eventbrite gedoen word.  Ons maak gereed vir 'n oorloop na die konsistorie en saal.

Let wel: 
Alle protokolle is in plek.
Onthou en dra asb jou masker.
Kleuterkerk in voorportaal.
Geen kinderbediening.
Almal welkom!

 



© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top