Behoeftebepaling Vraelys

Subtitle: Behoeftebepaling vraelys
Excerpt: Vul asb die vraelys in. Jou opinie is vir ons belangrik.

Die gemeente is besig met 'n behoeftebepaling na aanleiding van die 40-dae gebedsreis wat onlangs geeindig het.

As deel van die soeke na God se wil na die vertrek van Ds Nati, het die gemeente op 'n 40-dae gebedsreis gegaan om by die Here te hoor oor die gemeente se toekoms.  Na die 40-dae gebedsreis, wat 18 Junie ten einde geloop het, is 'n opvolg behoeftebepaling vraelys.  Die resultate van die vraelys sowel as die inligting uit die 40-dae gebedsreis sal dan voor die volgende kerkraadsvergadering dien.

As jy nog nie die vraelys ingevul het nie, doen dit sommer nou asseblief.  Jou opinie is vir ons belangrik.  Jy kan die vraelys hier kry (kliek hier).

Meer navrae, stuur gerus aan ons 'n This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.



© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top