Ds Nati

Ds Nati is getroud met Lindie. Hulle is die trotse ouers van 4 seuns! Hy hou van die buitelewe - hoe rowwer hoe beter - en is 'n groot vuurwapen-entoesias. Die fokusveld van "Dissipelskap" is Nati se verantwoordelikheid in die gemeente. Daarom spandeer hy sy tyd aan dinge soos die Bybelskool, kursusse oor geloofsgroei en die voorbereiding en verryking van huwelike. Hy is ook verantwoordelik vir kommunikasie na die gemeente, en is die verteenwoordiger van die leraars.

 |  Super User  |  Leraars

  • Selfoon: 0822163710
  • Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top