Kantoorpersoneel Archive



Jun 9, 2020

Gemeentebestuurder

Thabu is die kantoorhoof en oorsigtelik verantwoordelik vir die werksaamhede van die kantoor. Hy het ook finansiële en statutêre verantwoordelikhede en werk verder baie nou saam met die leraarspan.

Jun 9, 2020

Ontvangs & Administrasie

Heleen is die persoon wat jou by ontvangs begroet. Sy help jou graag met lokaalbesprekings asook alle ander lidmaataangeleenthede soos doopnavrae en opdatering van jou inligting op ons databasis. Sy help jou ook met die skedulering van 'n afspraak by die predikante.

Jun 9, 2020

Kommunikasie & Getuienis

Antoinette is verantwoordelik vir alle kommunikasie wat uit die kantoor na die gemeente gaan. Sy sorg dat jy weet wat gebeur en dat jy deurentyd op hoogte is. Sy het ook verpligtinge van die Getuienisbediening, soos onder andere koördineringswerk vir die koskas en die versorging van ons sendelinge


© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top