Eredienste

Reelings in verband met die Erediens.

 |  Thabo Pienaar  |  Algemene Inligting

Reelings in verband met die Erediens.

Ons eredienste is elke Sondag om 09h00 in die ouditorium.  Eredienste is ook op YouTube beskikbaar. 

Let wel: 
Alle protokolle is in plek.
Onthou en dra asb jou masker.
Kleuterkerk in voorportaal.
Geen kinderbediening.
Almal welkom!

 



© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top