Fokus Areas

Vind Vriende

Gasvryheid

Volg Jesus

Dissipelskap

Verdiep saam

Spiritualiteit

Vertel Verder

Getuienis


Ds Jurgens

Ds Jurgens De Jager is getroud met Isabelle. Hulle het 3 kinders en is ook trotse grootouers. Ds Jurgens se seun, JZ, het in sy pa se voetspore gevolg en ook predikant geword. Ds Jurgens het 'n besonderse voëlkennis en het ook al menige Golfers op hulle neuse laat neerkyk. In die gemeente is Ds J...

Ds Eddie

Ds Eddie Le Roux is getroud met Wanda. Hulle het 3 kinders en is ook deesdae trotse Oupa en Ouma van pragtige kleinkinders. Ds Eddie is 'n kranige atleet en baie vaardig met sy hande. In die gemeente is Ds Eddie onder andere verantwoordelik vir die Getuienisbediening met alles wat onder dit resor...

Uitvoerende Bestuurder

Thabu is die uitvoerende bestuurder en oorsigtelik verantwoordelik vir die werksaamhede van die kantoor. Hy het ook finansiële en statutêre verantwoordelikhede en werk verder baie nou saam met die leraarspan.


© Kopiereg voorbehou. NG Gemeente Witrivier.

Back to Top