Welkom by die Oase!

Ons visie is om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en wat vir ons samelewing hulp en hoop bring.